Chordyes

Boemelaar

Boemelaar Lyrics by Bobby van Jaarsveld

Key: E Tempo 91 Time: 4/4 Intro Verse 1 Ken Jy Die Geheime - Die Verlede Die Gedragtes Van Die Straat Elke Dag Staan Ons En Wag Aan Die Kant Van Die Straat Bedel Ons Tot Laat Asseblief Meneer Wil Jy Nie Help Nie Ek Soek Wit Brood Maar Ek Kort Twee Rand Chorus Maar Ek Bly Lief Vir Julle Al Is Ons Miskien Op Straat Ek Doen My Bes Vir Julle Ek Weet Ons Gaan Dit Maak Bly Altyd Lief En Nederig Ons Almal Is Gelyk Al Is Jou Skoene Stukkend Kyk Altyd Op En Wees Bly - Wees Bly Verse 2 Kom My Kinders Julle Ma Is Dood Sy Het Gebedel Met Haar Lyf Kom My Kinders Ons Vat Ons Goed Tel Op Jou Boetie En Gee My Hoed Dis ‘N Skande Om So Te Staan Chorus Maar Ek Bly Lief Vir Julle Al Is Ons Miskien Op Straat Ek Doen My Bes Vir Julle Ek Weet Ons Gaan Dit Maak Bly Altyd Lief En Nederig Ons Almal Is Gelyk Al Is Jou Skoene Stukkend Kyk Altyd Op En Wees Bly - Wees Bly Verse 3 Maar Iewers Langs Die Pad Moet Ons Tog Sit En Wag Ons Vaar Die Pad Na Die Volgende Stad Miskien Is Daar ‘N Plek Wat Vir Ons Wag Elke Dag Sien Ons Die Mense Almal Met Vervulde Wense My Dogtertjie Vra Vir My Pa Waar Is Ons Mense Chorus Maar Ek Bly Lief Vir Julle Al Is Ons Miskien Op Straat Ek Doen My Bes Vir Julle Ek Weet Ons Gaan Dit Maak Bly Altyd Lief En Nederig Ons Almal Is Gelyk Al Is Jou Skoene Stukkend Kyk Altyd Op En Wees Bly - Wees Bly