Bpm: 98
Single Released: 26 June 2026
Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.
Intro
Verse 1
Dit Is Donderdagaand,
Mense Doen Wat Mens Doen,
Die Donker Reuk Van Rook Hang In Die Lug,
En Die Specials Is Reg,
Worries Links, Ons Kyk Regs,
En Ek Prop My Kitaarkabel In.
Pre-Chorus 1
Toets 1, 2, 3,
N.c.
Watter Crowd Is Dit Die?
Gaan Ons Almal Saam Name Weggooi?
Of Wat Van Ek Sing My Hart Uit,
En Wag Vir Daai Eerste Request.
N.c.
En Hulle Sê:
Chorus
Sing Vir Ons Daai Liedjie, Ou,
Dis Daai Song Wat Dit Lekker Hou,
Daai Een Wat My Weer Terugvat Na Die Beste Tye,
Daai Een Met Die Na Na Na,
Eh Yoh,
Sing Vir Ons Daai Liedjie, Ou,
Na Na Na,
Eh Yoh,
Eh Yoh,
Dis Daai Song,
Sing Daai Liedjie, Ou.
Verse 2
Die Eerste Set Was Oraait,
Darem Nog Nie 'N Fight,
Ek Tel My Glas Op Wat Al Sweet,
Hier Kom Ou Watsenaam,
En Vra Weer Hoe Dit Gaan,
Wil Mos Alles Van Die Familie Weet.
Pre-Chorus 2
Toets 4, 5, 6,
Hoop Daar's Krag Vir Die Res Van Die Set,
Of Wat Van Ek Sing My Hart Uit,
En Wag Vir Daai Eerste Request,
En Hulle Sê:
Chorus
Sing Vir Ons Daai Liedjie, Ou,
Dis Daai Song Wat Dit Lekker Hou,
Daai Een Wat My Weer Terugvat Na Die Beste Tye,
Daai Een Met Die Na Na Na,
Eh Yoh,
Sing Vir Ons Daai Liedjie, Ou,
Na Na Na,
Eh Yoh,
Eh Yoh,
Dis Daai Song,
Sing Daai Liedjie, Ou.
Instrumental
Pre-Chorus 2
Toets 7, 8,
Kyk Of Almal Nog Lag,
So Ek Haal Maar Die Bokskitaar Uit,
Hier's Een Vir Díe Wat Dit Moet Hoor,
So Sing Saam Met My In Die Koor.
Outro
Sing Vir Ons Daai Liedjie, Ou,
Dis Daai Song Wat Dit Lekker Hou,
Daai Een Wat My Weer Terugvat Na Die Beste Tye,
Daai Een Met Die Na Na Na,
N.c.
Met Die Na Na Na
Eh Yoh,
Sing Vir Ons Daai Liedjie, Ou,
Na Na Na,
Eh Yoh,
Eh Yoh,
Dis Daai Song,
Sing Daai Liedjie, Ou.