Bpm: 147 Single Released: 15 Aug 2026 Note: Ek Het Ook De Lirieke Uitgewerk Vir Hierdie Lied (Nog Niet Op Die Internet). Indien Aanpassings Laat Dit Weet En Ek Pas Dit Aan. * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Capo: 1 fret Intro C Ek Weet Nie Van Julle Nie, Maar Ek CSukkel Nogal, G Om Sekere Mense Te Vergewe, VerGal As Hulle Dit Glad Nie VerCdien Nie. Hierdie CLiedjie Gaan Oor Daardie Mense, En GHoe Ons Hulle Vir God Kan Los, Om Mee Te CDeel. Verse 1 Daar’s CMense Wat Van My CSkinder, Daar’s CMense Wat My GPla, Daar’s GMense Wat My GBoelie, En GMense Wat Heeldag CKla. Verse 2 Daar’s CMense Wat My CWegstoot, Wat My VerCwerp En VerFmy, Die HoogFmoedig Is, OngeCskik Is, Wat Lekker GNeersien Op CMy. C Chorus En CHere U Weet CAlles, U FWeet Wat Hulle CDoen, Ek CWil So Graag VerCgewe, Maar Soms CWeet Ek Net Nie GHoe, CHere Help My CMoeilike Mense, FMaklik Te VerCgewe, Want My CHart Is Nie ‘N CStoorplek, Vir Die VerGkeerde En VerClede. Post-Chorus So Sien My VerGgewe, Wil Ek Ook VerCgewe, En VerGlos, Sodat Ek Vry Kan CLewe, F Gewe My CHere, G Ek VerCgewe. Verse 3 Daar’s CVerneukers En WoordCbrekers, Daar’s RugCstekers En VerGraaiers, Daar’s GMense Wat My GSeermaak, Wat Dan GWegloop Sonder Om CReg Te Maak. Verse 4 Daar’s CNors Es En Daar’s CSure Es, En CVreeslike OnFguur Es, FWat Met Hul MaCniere, Die GWêreld Net Versuur, Dis GSwaar Om Te Verduur.C Chorus En CHere U Weet CAlles, U FWeet Wat Hulle CDoen, Ek CWil So Graag VerCgewe, Maar Soms CWeet Ek Net Nie GHoe, CHere Help My CMoeilike Mense, FMaklik Te VerCgewe, Want My CHart Is Nie ‘N CStoorplek, Vir Die VerGkeerde En VerClede. Post-Chorus So Sien My VerGgewe, Wil Ek Ook VerCgewe, En VerGlos, Sodat Ek Vry Kan CLewe, F Gewe My CHere, G Ek VerCgewe. G# Verse 5 Daar’s C#Mense Wat My C#Skade Doen, Wat C#Steel En Ook BeG#drieg, Daar’s G#Vyande, Verraaiers, Wat Oor G#Alles Goed Kan LC#ieg. Verse 6 Maar Die C#Here Die Sien C#Alles, U C#Weet Wat Aan My F#Kleef, U Ken Elke Seer En C#Skade, U Weet PreG#sies Wat Ek BelC#eef. Bridge (Ek VerC#gewe, Vergewe), Ek C#Laat Dit Gaan, (Ek VerC#gewe, Vergewe), En C#Gee Dit In U Hand, Ek F#Roep Nie Daarvan Te Hou Nie, Ek Hoef C#Dit Nie G#Te VersA#mtaan, Ek C#Hoef Dit Net Te Los, Heer, En In U G#Vrede Aan Te GC#aan. Chorus En C#Here U Weet Alles, U Weet Wat Hulle Doen,C# Ek C#Wil So Graag Vergewe, Maar Soms C#Weet Ek Net Nie G#Hoe, C#Here Help My C#Moeilike Mense, F#Maklik Te VerC#gewe, Want My C#Hart Is Nie ‘N C#Stoorplek, Vir Die VerG#keerde En VerlC#ede. Post-Chorus So Sien My VerG#gewe, Wil Ek Ook VerC#gewe, En VerG#los, Sodat Ek Vry Kan C#Lewe, F# Gewe My C#Here, G# Ek VergC#ewe. Outro (Ek VerG#gewe, Vergewe), Ek G#Laat Dit Gaan, (Ek VerC#gewe, Vergewe), En C#Gee Dit In U Hand, G#Hmmm . . . Sodat Ek Vry Kan C#Lewe. C# C#
Top-Hits
ÄHNLICHE SONGS
FAQ
Was sind die Akkorde für Moeilike Mense?
Die Akkorde für Moeilike Mense sind: C, G, F, G#, C#, F#, A#m
Was ist die Originaltonart von Moeilike Mense?
Die Originaltonart ist A.
Wie hoch ist der Schwierigkeitsgrad beim Spielen von Moeilike Mense?
Der Schwierigkeitsgrad ist Intermediate.
Kann ich Moeilike Mense in einer anderen Tonart spielen?
Ja. Sie können den Song mit der Transponierfunktion in jede beliebige Tonart transponieren.
Kann Moeilike Mense auf einer Akustikgitarre gespielt werden?
Ja. Die Akkorde funktionieren sowohl für Akustik- als auch für E-Gitarre.
Kann ich Moeilike Mense auf der Ukulele spielen?
Die Akkorde von Moeilike Mense lassen sich sowohl auf der Gitarre als auch auf der Ukulele spielen – jeweils mit den passenden Akkordformen des jeweiligen Instruments.
Wie viele Akkorde werden in Moeilike Mense verwendet?
Moeilike Mense verwendet 7 Akkorde: C, G, F, G#, C#, F#, A#m
Was ist der einfachste Weg, um Moeilike Mense zu spielen?
Sie können die Transponierfunktion verwenden, um die Tonart so zu ändern, dass sie besser zu Ihrem Stimmumfang passt, oder einfachere Akkordgriffe verwenden.
Aus welchem Jahrzehnt stammt Moeilike Mense?
Moeilike Mense stammt aus den 2020ern. Weitere Songs aus den 2020 hier ansehen
Gibt es einfachere Akkordversionen für Moeilike Mense?
Ja. Tippe auf die Schaltfläche Vereinfachen, um die Akkorde von Moeilike Mense in eine anfängerfreundliche Version umzuwandeln - dabei werden fortgeschrittene Erweiterungen wie maj7, m7 und None entfernt, ohne die Tonart oder den Akkordverlauf des Songs zu ändern.