Chordyes

Heeltemal Deurmekaar Verward

Gitarrenakkorde und Songtext für Heeltemal Deurmekaar Verward von Bok van Blerk in der Tonart G

Bpm:      145
Released: 6 Sept 2019
Album:    Hoor Ons!

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: No

Intro
G  G
G  G

Intro
     G

Verse 1
GStompie Was 'N Wilde Wragtig,
GMeeste Van Die Tyd Vergeetagtig,
CHou Van Bike Ry En Van Fluitjie Blaas,
Het 'N CVrou Gehad Maar Haar Misplaas,
G  Gaan Kuier Gereeld By Groendakkies,
Hy GSoek Nog Na Sy Vissie Plakkies,
C Gediagnoseer Met Vergeet Siekte,
Maar D7Een Ding Is Verseker Hy's Die EmSout Van Die Aarde,
CHy't 'N Hart Van D7Goud. D7​

Chorus
C  Heeltemal Deurmekaar VerGward,
Weet Nie Lekker Of Hy Kom Of DGaan,
Kom Ons Steek In Elk Geval 'N Vuurtjie EmAan,
Ons Is Mos Almal Nou DHier VaCnaand,
Aangename Kennis En Die Nuwe GMense,
Ek Like Jou Vellies En Jou DLense,
Ons Speel Musiek Vanuit Die Huis Se AmVenBmsteCr.

Interlude
G  G
G  G

Verse 2
GLaas Week Was Hy In Die Moeilikheid,
Die GCemeente Het Hom Lekker Skeef Uitgekyk.
CGedog Hy Is Die Dominee Het Begin Preek,
CAgt-En-Dertig Gebooie Voorgelees,
Maar D7Een Ding Is Verseker Hy's Die EmSout Van Die EmAarDdeC,
CHy't 'N Hart Van D7Goud. D7​

Chorus
C  Heeltemal Deurmekaar VerGward,
Weet Nie Lekker Of Hy Kom Of DGaan,
Kom Ons Steek In Elk Geval 'N Vuurtjie EmAan,
Ons Is Mos Almal Nou DHier VaCnaand,
Aangename Kennis En Die Nuwe GMense,
Ek Like Jou Vellies En Jou DLense,
Ons Speel Musiek Vanuit Die Huis Se AmVenBmsteCr.

Verse 3
GIs Dit Nou Die Stormers Of Die Bulle,
'N GWeek Terug Laas Gedrink Van Sy Pille,
CVergeet Waar Hy Sit, En Vir Wie Hy Skree,
GeClukkig Wen Sy Span Dan Nou Elke Keer,
Maar D7Een Ding Is Verseker Hy's Die EmSout Van Die EmAarDdeC,
CHy't 'N Hart Van D7Goud. D7​

Chorus
C  Heeltemal Deurmekaar VerGward,
Weet Nie Lekker Of Hy Kom Of DGaan,
Kom Ons Steek In Elk Geval 'N Vuurtjie EmAan,
Ons Is Mos Almal Nou DHier VaCnaand,
Aangename Kennis En Die Nuwe GMense,
Ek Like Jou Vellies En Jou DLense,
Ons Speel Musiek Vanuit Die Huis Se EmVensterD, C​
Aangename Kennis En Die Nuwe GMense,
Ek Like Jou Vellies En Jou DLense,
Ons Speel Musiek Vanuit Die Huis Se AmVenBmsteCr.

Outro
G  G
Auch verfügbar in: E (Originaltonart) C D A

FAQ

Was sind die Akkorde für Heeltemal Deurmekaar Verward?

Die Akkorde für Heeltemal Deurmekaar Verward sind: G, C, D7, Em, D, Am, Bm

Was ist die Originaltonart von Heeltemal Deurmekaar Verward?

Die Originaltonart ist E.

Wie hoch ist der Schwierigkeitsgrad beim Spielen von Heeltemal Deurmekaar Verward?

Der Schwierigkeitsgrad ist Intermediate.

Kann ich Heeltemal Deurmekaar Verward in einer anderen Tonart spielen?

Ja. Sie können den Song mit der Transponierfunktion in jede beliebige Tonart transponieren.

Kann Heeltemal Deurmekaar Verward auf einer Akustikgitarre gespielt werden?

Ja. Die Akkorde funktionieren sowohl für Akustik- als auch für E-Gitarre.

Kann ich Heeltemal Deurmekaar Verward auf der Ukulele spielen?

Die Akkorde von Heeltemal Deurmekaar Verward lassen sich sowohl auf der Gitarre als auch auf der Ukulele spielen – jeweils mit den passenden Akkordformen des jeweiligen Instruments.

Wie viele Akkorde werden in Heeltemal Deurmekaar Verward verwendet?

Heeltemal Deurmekaar Verward verwendet 7 Akkorde: G, C, D7, Em, D, Am, Bm

Was ist der einfachste Weg, um Heeltemal Deurmekaar Verward zu spielen?

Sie können die Transponierfunktion verwenden, um die Tonart so zu ändern, dass sie besser zu Ihrem Stimmumfang passt, oder einfachere Akkordgriffe verwenden.

Aus welchem Jahrzehnt stammt Heeltemal Deurmekaar Verward?

Heeltemal Deurmekaar Verward stammt aus den 2010ern. Weitere Songs aus den 2010 hier ansehen

Gibt es einfachere Akkordversionen für Heeltemal Deurmekaar Verward?

Ja. Tippe auf die Schaltfläche Vereinfachen, um die Akkorde von Heeltemal Deurmekaar Verward in eine anfängerfreundliche Version umzuwandeln - dabei werden fortgeschrittene Erweiterungen wie maj7, m7 und None entfernt, ohne die Tonart oder den Akkordverlauf des Songs zu ändern.

0.3x