Chordyes

Nuwe Spore

Gitarrenakkorde und Songtext für Nuwe Spore von Barto in der Tonart A

Released: 26 June 2026

Note: All These Songs Are Also On Ug As Individual Tabs. Most With Links To The
Tabbed Version.

Tabbed By
1.      Spore                           3:02            Doheuvel
2.      Swaartekrag                     2:40            Doheuvel
3.      Sink Die Hemel In               3:07            Doheuvel
4.      Sing Daai Liedjie               3:34            Doheuvel
5.      Dank Die Here Vir Jou           3:17            Doheuvel

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

1)      Spore

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: 1 fret

Intro
A  A  F#m D A

Verse 1
AWaarna ToeF#m Nou?
Waarheen Moet Hierdie DVoeteA Loop?
Almal Wil DLei, Maar Niemand Maak Die PadF#m Oop,
Hoe Vêr F#mNog?
Hoeveel DTree Kan Ons NogA Gee?
Almal Wil Daar F#mUitkom, Maar Wil ENie Die Pad BDetreDe.

Pre-Chorus
ENiemand Het Gesê,
Die EPad Gaan MaklikE Wees Nie.

Chorus
Met Elke ATree Wat Ons Gee, Los Ons Spore,
As Ons EOmdraai En Ons Kyk,
Hoe Ons VerF#mlede E  SeD Spore Lyk,
Elke ATree Wat Ons Gee Met Ons Spore,
Trap Ons ENuwe Paaie Oop,
Vir Elke F#mEen Wat Nog Moet Loop,
Jy’s ENooit VeDrlore,
Jy DTrap Net Nuwe ASpore. A

Verse 2
AIs OnsE/G# Al   F#m Daar?
Kan Ons Al DVoete In Die Lug InAskop,
Of Is Die DEinde Van DieE Pad Net In OnF#ms Kop?
Is Ons EAlF#m Klaar?
Want Ons DSoek Net 'N BietjieA Rus,
Maar Geen F#mRus Vir MoeëE Voete,
Ope DHande Kan DitD Blus.

Pre-Chorus
ENiemand Het Gesê,
Die EPad Gaan MaklikE Wees Nie.

Chorus
Met Elke ATree Wat Ons Gee, Los Ons Spore,
As Ons EOmdraai En Ons Kyk,
Hoe Ons VerF#mlede E  SeD Spore Lyk,
Elke ATree Wat Ons Gee Met Ons Spore,
Trap Ons ENuwe Paaie Oop,
Vir Elke F#mEen Wat Nog Moet Loop,
Jy’s ENooit VeDrlore,
Jy DTrap Net NuwAe SporeE . . .,
Jy Trap Net Nuwe F#mSpore.E  D

Pre-Chorus
ENiemand Het Gesê,
Die EPad Gaan MaklikE Wees Nie.

Instrumental
A E F#m E D

Outro
Met Elke ATree Wat Ons Gee, Los Ons Spore,
As Ons EOmdraai En Ons Kyk,
Hoe Ons VerF#mlede E  SeD Spore Lyk,
Elke ATree Wat Ons Gee Met Ons Spore,
Trap Ons ENuwe Paaie Oop,
Vir Elke F#mEen Wat Nog Moet Loop,
Jy’s ENooit VeDrlore,
Jy DTrap Net Nuwe ASpore.

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

2)      Swaartekrag

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: 1 fret

Intro
F# Bsus2 F#

Verse 1
Ons Is F#Plat Op Die Aarde,
Dis Hoe F#Ek Dit Verkies,
Die D#mVoëls Spring Dit Vry, Maar EkB Hou Verby,
As Ek Kon F#Kies.

Verse 2
F#Ja, Jy Trek My Nader,
Ek F#Skop Nie Daar Teen Nie,
Want D#mAnder Probeer, Jou NBatuur Te Beheer,
BeC#heer Te Natuik GegeeC# . . ..

Chorus
F#Swaartekrag Doen SBsus2y    DF#ing,
Want Jy Is My D#mWêreld Jou Hart TrekBsus2 My   F# In,
Al Skop Ons F#DaarBteen Is Ons Op Pad DaaD#mrheen,
En C#Swaartekrag Doen Sy Ding.
Ons Is OC#k, Ons Sal GegD#mrond Bly,
Want Swaartekrag Doen Sy F#Ding.

Verse 3
Voel Soos F#Vlieg As Ons F#Val,
Maar Ek F#Lewe DaarF#voor,
Die D#mGrond Trek Ons In,
Amper BTuis, Amper In,
Amper C#Veilig.

Chorus
F#Swaartekrag Doen SBsus2y    DF#ing,
Want Jy Is My D#mWêreld Jou Hart TrekBsus2 My   F# In,
Al Skop Ons F#DaarBteen Is Ons Op Pad DaaD#mrheen,
En C#Swaartekrag Doen Sy Ding.
Ons Is OC#k, Ons Sal GegD#mrond Bly,
Want Swaartekrag Doen Sy F#Ding.Bsus2      F#

Bridge
D#mSwaartekrag DoenBsus2 Sy   F# Ding,
B D#m
C#Swaartekrag Doen Sy Ding.

Verse 4
Ons Is F#Plat Op Die Aarde,
       N.c.
En Ons Kyk Op Na Bo,
GeD#mgrond En Gebind, Het Ons BVesting Gevind,
C#Laat Dit Gaan Laat Ons C#In Mekaar C#Sink C#. . ..

Outro
F#Swaartekrag Doen Sy Ding,
              N.c.
Want Jy Is My Wêreld Jou Hart Trek My In,
Al Skop Ons DaarBteen Is Ons Op Pad DaaD#mrheen,
En C#Swaartekrag Doen Sy Ding.
Ons Is OC#k, Ons Sal GegD#mrond Bly,
Want Swaartekrag Doen Sy F#DingBsus2.     F#
F#

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

3)      Sink In Die Hemel In

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: 4 fret

Sonder Capo? Set Transpose Op +4.

Intro
Hmm Mm C#mMm   C#m
Hmm Mm C#mMm   C#m

Verse 1
C#mWil Nie Vanaand Ophou C#mDroom Nie,
Al Word ADit Waar Sal Ek Dit NieE Glo Nie,
C#mTe Goed Om Reg Te C#mWees,
Tog ASit Ek Hier Met MyE Sleg Genees.

Pre-Chorus
En Ek VerAstaan Nie,
              N.c.
Maar Maak Nie Saak Nie,
Ek Sien Die EHemel Se Blou Aan My Voete,
En Ek ProBbeer Nie,
          N.c.
Om Dit Te Keer Nie,
So Ek BSweef.

Chorus
My Regop Draai C#mOm Om Jou,
My C#mVoete Na Die Son,
Amaj7Draai My Wêreld Om As Ek Naby Jou Kom,
HoriEson Buig Om Jou,
Ek BVal In Hierdie Ding En Ek Sink In Die Hemel In,
C#m Om Jou,
My C#mVoete Na Die Son,
A/C#Draai My Wêreld Om As Ek Naby Jou Kom,
HoriEson Buig Om Jou,
Ek BVal In Hierdie Ding En Ek Sink In Die Hemel In,
N.c.
(Handgeklap),
N.c.
Ek Sink In Die Hemel In.

Verse 2
C#mEk Kan Nie Ophou C#mKyk Nie,
Asof AEk Sal Weet As EkE Langer Sien,
C#mVergeet Van Hoe Jy C#mLyk Nie,
Voor Ek AJou Ontmoet Het, JouE Reeds Gemis.

Pre-Chorus
En Ek VerAstaan Nie,
              N.c.
Maar Maak Nie Saak Nie,
Ek Sien Die EHemel Se Blou Aan My Voete,
En Ek ProBbeer Nie,
          N.c.
Om Dit Te Keer Nie,
So Ek BSweef.

Chorus
My Regop Draai C#mOm Om Jou,
My C#mVoete Na Die Son,
Amaj7Draai My Wêreld Om As Ek Naby Jou Kom,
HoriEson Buig Om Jou,
Ek BVal In Hierdie Ding En Ek Sink In Die Hemel In,
C#m Om Jou,
My C#mVoete Na Die Son,
A/C#Draai My Wêreld Om As Ek Naby Jou Kom,
HoriEson Buig Om Jou,
Ek BVal In Hierdie Ding En Ek Sink In Die Hemel In,
N.c.
(Handgeklap),
N.c.
Ek Sink In Die Hemel In.

Interlude
C#mOoh Ooh Ooh Oh AOoh Ooh Ooh OhE Ooh,
Ek BSink In Die Hemel In,
C#mOoh Ooh Ooh Oh AOoh Ooh Ooh OhB Ooh Ooh Ooh.

Pre-Chorus
En Ek VerAstaan Nie,
Maar Maak Nie ASaak Nie,
Ek Sien Die EHemel Se Blou Aan MyE Voete,
En Ek ProBbeer Nie,
Om Dit Te BKeer Nie,
So Ek BSweef.B

Chorus
My Regop Draai C#mOm Om Jou,
My C#mVoete Na Die Son,
Amaj7Draai My Wêreld Om As Ek Naby Jou Kom,
HoriEson Buig Om Jou,
Ek BVal In Hierdie Ding En Ek Sink In Die Hemel In,
C#m Om Jou,
My C#mVoete Na Die Son,
A/C#Draai My Wêreld Om As Ek Naby Jou Kom,
HoriEson Buig Om Jou,
Ek BVal In Hierdie Ding En Ek Sink In Die Hemel In.

Outro
C#mOoh Ooh Ooh Oh Ooh Ooh,
ADraai My Wêreld Om As Ek Naby Jou Kom,
HoriEson,
EOoh Ooh Ooh Oh Ooh Ooh,
Ek BVal In Hierdie Ding En Ek Sink In Die Hemel In,
 N.c.
(Handgeklap),
   N.c.
Ek Sink In Die Hemel In.

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

4)      Sing Daai Liedjie

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: No

Intro
B B
B B

Verse 1
Dit Is BDonderdagaand,
Mense BDoen Wat MensB Doen,
Die BDonker Reuk Van Rook Hang In DieF# Lug,
En Die G#mSpecials Is Reg,
Worries ELinks, Ons KykB Regs,
En Ek F#Prop My Kitaarkabel BIn.B

Pre-Chorus 1
Toets B1, 2, 3,
       N.c.
Watter Crowd Is Dit Die?
Gaan Ons EAlmal Saam Name WeF#ggooi?
Of Wat G#mVan Ek Sing My EHart Uit,
En F#Wag Vir Daai Eerste ReqBuest.  B
N.c.
En Hulle Sê:

Chorus
BSing Vir Ons Daai Liedjie,B Ou,
BDis Daai Song Wat Dit LekkerF# Hou,
Daai G#mEen Wat My Weer Terugvat Na Die Beste ETye,
Daai F#Een Met Die F#Na Na Na,
BEh Yoh,
BSing Vir Ons Daai Liedjie, Ou,
G#mNa Na Na,
F#Eh Yoh,
BEh Yoh,
BDis Daai Song,
BSing Daai Liedjie, Ou.

Verse 2
B  Die EersteB Set Was Oraait,
Darem BNog Nie 'N Fight,
Ek ETel My Glas Op Wat AlF# Sweet,
Hier Kom G#mOu Watsenaam,
En Vra EWeer Hoe Dit Gaan,
Wil Mos F#Alles Van Die Familie BWeet.

Pre-Chorus 2
Toets B4,B 5B, 6,
Hoop Daar's EKrag Vir Die Res Van DieB Set,
Of Wat G#mVan Ek Sing My Hart Uit,
En EWag Vir Daai Eerste RBequest,
En Hulle BSê:

Chorus
BSing Vir Ons Daai Liedjie,B Ou,
BDis Daai Song Wat Dit LekkerF# Hou,
Daai G#mEen Wat My Weer Terugvat Na Die Beste ETye,
Daai F#Een Met Die F#Na Na Na,
BEh Yoh,
BSing Vir Ons Daai Liedjie, Ou,
G#mNa Na Na,
F#Eh Yoh,
BEh Yoh,
BDis Daai Song,
BSing Daai Liedjie, Ou.

Instrumental
B  B  E F#

Pre-Chorus 2
Toets B7,B  B  8,
Kyk Of EAlmal NogB Lag,
So Ek G#mHaal Maar Die Bokskitaar F#Uit,
Hier's G#mEen Vir Díe Wat Dit Moet EHoor,
So Sing Saam Met My In Die BKoor.

Outro
BSing Vir Ons Daai Liedjie, Ou,
Dis Daai Song Wat Dit Lekker F#Hou,
Daai G#mEen Wat My Weer Terugvat Na Die Beste ETye,
Daai F#Een Met Die F#Na Na F#Na,
        N.c.
Met Die Na Na Na
BEh Yoh,
BSing Vir Ons Daai Liedjie, Ou,
G#mNa Na Na,
F#Eh Yoh,
BEh Yoh,
BDis Daai Song,
BSing Daai Liedjie, Ou.

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

5)      Dank Die Here Vir Jou

Capo: 1 fret

Intro
E  E Eadd11 E

Verse 1
As Ek C#m7Terug Kyk Toe AAlles BEegin,
Was Die C#m7Wa Voor Die Osse BIn GEespan,
Ons Het C#m7Klippe Gekou Ek Weet,
Maar Dis EAlles Die Moeite Werd Gewees,
Ek B/D#Kyk Op Na Die Berge En Kry Weer Hoop,
Dis B/D#Genade Dat Jy Oor My Pad Loop.

Chorus
Ek EStaan Op My Knieë Van Dankbaarheid,
Ek Het Bsus4Lankal Gevra En GBewag Vir Die RegtC#m7e Tyd,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Aadd9Nou,
Ek Dank Die Here Vir EJou,
Ek Kom Soos Ek Is En So Sal Ek Bsus4Bly,
Het Geweet Daar Is Iemand Gemaak Vir C#m7My,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Aadd9Nou,
Ek Dank Die Here Vir EJou, Whoah-Oh,
Ek Dank Die Here Vir BJou, Whoah-Oh,
Ek Dank Die Here Vir C#m7Jou,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Aadd9Nou,
Ek Dank Die Here   Vir EJou.

Verse 2
Die EErgste Is Reeds Verby,
Maar As Dit C#m7Rof Raak Kyk BNet VirE My,
En Weet Dat AJy Op My Kan Vertrou,
BWant EkC#m Weet Ek’s Gemaak Vir Jou,
BHou My Hand Vas En Maak Net Jou Toe,
BDeur Sy Genade Kan Ons Hemel Proe, Oooh.

Chorus
Ek EStaan Op My Knieë Van Dankbaarheid,
Ek Het Bsus4Lankal Gevra En GBewag Vir Die RegtC#m7e Tyd,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Aadd9Nou,
Ek Dank Die Here Vir EJou,
Ek Kom Soos Ek Is En So Sal Ek Bsus4Bly,
Het Geweet Daar Is Iemand Gemaak Vir C#m7My,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Aadd9Nou,
(Aadd9Ek Dank Die Here).

Chorus
Ek EStaan Op My Knieë Van Dankbaarheid,
Ek Het Bsus4Lankal Gevra En GBewag Vir Die RegtC#m7e Tyd,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Aadd9Nou,
Ek Dank Die Here Vir EJou,
Ek Kom Soos Ek Is En So Sal Ek Bsus4Bly,
Het Geweet Daar Is Iemand Gemaak Vir C#m7My,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Aadd9Nou,
Ek Dank Die Here Vir EJou, Whoah-Oh,
Ek Dank Die Here Vir BJou, Whoah-Oh,
Ek Dank Die Here Vir C#m7Jou,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Aadd9Nou,
Ek Dank Die Here   Vir EJou.

Outro
ABmen,
AC#m7men,
AAadd9men,
AEmen.

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *
Auch verfügbar in: C (Originaltonart) D E G

FAQ

Was sind die Akkorde für Nuwe Spore?

Die Akkorde für Nuwe Spore sind: A, F#m, D, E, E/G#, F#, Bsus2, D#m, B, C#, C#m, Amaj7

Was ist die Originaltonart von Nuwe Spore?

Die Originaltonart ist C.

Wie hoch ist der Schwierigkeitsgrad beim Spielen von Nuwe Spore?

Der Schwierigkeitsgrad ist Advanced.

Kann ich Nuwe Spore in einer anderen Tonart spielen?

Ja. Sie können den Song mit der Transponierfunktion in jede beliebige Tonart transponieren.

Kann Nuwe Spore auf einer Akustikgitarre gespielt werden?

Ja. Die Akkorde funktionieren sowohl für Akustik- als auch für E-Gitarre.

Kann ich Nuwe Spore auf der Ukulele spielen?

Die Akkorde von Nuwe Spore lassen sich sowohl auf der Gitarre als auch auf der Ukulele spielen – jeweils mit den passenden Akkordformen des jeweiligen Instruments.

Wie viele Akkorde werden in Nuwe Spore verwendet?

Nuwe Spore verwendet 12 Akkorde: A, F#m, D, E, E/G#, F#, Bsus2, D#m, B, C#, C#m, Amaj7

Was ist der einfachste Weg, um Nuwe Spore zu spielen?

Sie können die Transponierfunktion verwenden, um die Tonart so zu ändern, dass sie besser zu Ihrem Stimmumfang passt, oder einfachere Akkordgriffe verwenden.

Aus welchem Jahrzehnt stammt Nuwe Spore?

Nuwe Spore stammt aus den 2020ern. Weitere Songs aus den 2020 hier ansehen

Gibt es einfachere Akkordversionen für Nuwe Spore?

Ja. Tippe auf die Schaltfläche Vereinfachen, um die Akkorde von Nuwe Spore in eine anfängerfreundliche Version umzuwandeln - dabei werden fortgeschrittene Erweiterungen wie maj7, m7 und None entfernt, ohne die Tonart oder den Akkordverlauf des Songs zu ändern.

0.3x