Bpm: 147 Single Released: 15 Aug 2026 Note: Ek Het Ook De Lirieke Uitgewerk Vir Hierdie Lied (Nog Niet Op Die Internet). Indien Aanpassings Laat Dit Weet En Ek Pas Dit Aan. * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Capo: 1 fret Intro D Ek Weet Nie Van Julle Nie, Maar Ek DSukkel Nogal, A Om Sekere Mense Te Vergewe, VerAal As Hulle Dit Glad Nie VerDdien Nie. Hierdie DLiedjie Gaan Oor Daardie Mense, En AHoe Ons Hulle Vir God Kan Los, Om Mee Te DDeel. Verse 1 Daar’s DMense Wat Van My DSkinder, Daar’s DMense Wat My APla, Daar’s AMense Wat My ABoelie, En AMense Wat Heeldag DKla. Verse 2 Daar’s DMense Wat My DWegstoot, Wat My VerDwerp En VerGmy, Die HoogGmoedig Is, OngeDskik Is, Wat Lekker ANeersien Op DMy. D Chorus En DHere U Weet DAlles, U GWeet Wat Hulle DDoen, Ek DWil So Graag VerDgewe, Maar Soms DWeet Ek Net Nie AHoe, DHere Help My DMoeilike Mense, GMaklik Te VerDgewe, Want My DHart Is Nie ‘N DStoorplek, Vir Die VerAkeerde En VerDlede. Post-Chorus So Sien My VerAgewe, Wil Ek Ook VerDgewe, En VerAlos, Sodat Ek Vry Kan DLewe, G Gewe My DHere, A Ek VerDgewe. Verse 3 Daar’s DVerneukers En WoordDbrekers, Daar’s RugDstekers En VerAraaiers, Daar’s AMense Wat My ASeermaak, Wat Dan AWegloop Sonder Om DReg Te Maak. Verse 4 Daar’s DNors Es En Daar’s DSure Es, En DVreeslike OnGguur Es, GWat Met Hul MaDniere, Die AWêreld Net Versuur, Dis ASwaar Om Te Verduur.D Chorus En DHere U Weet DAlles, U GWeet Wat Hulle DDoen, Ek DWil So Graag VerDgewe, Maar Soms DWeet Ek Net Nie AHoe, DHere Help My DMoeilike Mense, GMaklik Te VerDgewe, Want My DHart Is Nie ‘N DStoorplek, Vir Die VerAkeerde En VerDlede. Post-Chorus So Sien My VerAgewe, Wil Ek Ook VerDgewe, En VerAlos, Sodat Ek Vry Kan DLewe, G Gewe My DHere, A Ek VerDgewe. A# Verse 5 Daar’s D#Mense Wat My D#Skade Doen, Wat D#Steel En Ook BeA#drieg, Daar’s A#Vyande, Verraaiers, Wat Oor A#Alles Goed Kan LD#ieg. Verse 6 Maar Die D#Here Die Sien D#Alles, U D#Weet Wat Aan My G#Kleef, U Ken Elke Seer En D#Skade, U Weet PreA#sies Wat Ek BelD#eef. Bridge (Ek VerD#gewe, Vergewe), Ek D#Laat Dit Gaan, (Ek VerD#gewe, Vergewe), En D#Gee Dit In U Hand, Ek G#Roep Nie Daarvan Te Hou Nie, Ek Hoef D#Dit Nie A#Te VersCmtaan, Ek D#Hoef Dit Net Te Los, Heer, En In U A#Vrede Aan Te GD#aan. Chorus En D#Here U Weet Alles, U Weet Wat Hulle Doen,D# Ek D#Wil So Graag Vergewe, Maar Soms D#Weet Ek Net Nie A#Hoe, D#Here Help My D#Moeilike Mense, G#Maklik Te VerD#gewe, Want My D#Hart Is Nie ‘N D#Stoorplek, Vir Die VerA#keerde En VerlD#ede. Post-Chorus So Sien My VerA#gewe, Wil Ek Ook VerD#gewe, En VerA#los, Sodat Ek Vry Kan D#Lewe, G# Gewe My D#Here, A# Ek VergD#ewe. Outro (Ek VerA#gewe, Vergewe), Ek A#Laat Dit Gaan, (Ek VerD#gewe, Vergewe), En D#Gee Dit In U Hand, A#Hmmm . . . Sodat Ek Vry Kan D#Lewe. D# D#
Top Hits
RELATED SONGS
FAQ
What are the chords for Moeilike Mense?
The chords for Moeilike Mense are: D, A, G, A#, D#, G#, Cm
What is the original key of Moeilike Mense?
The original key is A.
What is the difficulty of playing Moeilike Mense?
The difficulty level is Intermediate.
Can I play Moeilike Mense in another key?
Yes. You can transpose the song to any key using the transpose feature.
Can Moeilike Mense be played on an acoustic guitar?
Yes. The chords work for both acoustic and electric guitar.
Can I play Moeilike Mense on ukulele?
Chord Moeilike Mense can be played on guitar or ukulele using their respective chord shapes.
How many chords are used in Moeilike Mense?
Moeilike Mense uses 7 chords: D, A, G, A#, D#, G#, Cm
What is the easiest way to play Moeilike Mense?
You can use the transpose feature to change the key to one that better matches your vocal range or uses easier chord shapes.
What decade was Moeilike Mense released in?
Moeilike Mense was released in the 2020s. See more 2020s songs here
Are there easier chord versions for Moeilike Mense?
Yes. Tap the Simplify button to switch Moeilike Mense to beginner-friendly chords - it drops advanced extensions like maj7, m7, and 9ths without changing the song's key or progression.