Chordyes

Gister Se Spore

Gister Se Spore Lyrics by Wynand Strydom

Bpm: 200 Single Released: 13 Mar 2026 Note: Ek Het Ook De Lirieke Uitgewerk Vir Hierdie Lied (Nog Niet Op Die Internet). Indien Aanpassings Laat Dit Weet En Ek Pas Die Lirieke Aan. Intro Verse 1 Hoe Verduidelik Ek Gister Se Spore Aan Jou? Want Gister Was My Land Nog Heilig My Kind, Ons Het Gebid, Voor Ons Eet, En Hande In Die Sakke Was Verbode Gewees. Verse 2 Daar Was Koekies Vir Kersfees Uit Ma Se Kombuis, Ons Kon Water Drink Uit Krane En Vyf Vat Soos 'N Man, Ons Wapens Kerf Uit Hout En Saam Swem In Die Dam, Met Ses Bestes Gaan Slaap En Weet Dit Was Die Moeite Werd. Chorus Ons Het Radio Geluister, Tot Vyfen Net Gepraat, Ons All-Star Tekkie Self Kerk Toe Gedra, Oranje Blanje Blou . . . , Ons Vir Jou, Alles Was Beter Toe Ons Kinders Was, Alles Was Beter Toe Ons Kinders Was. Verse 3 Ons Vesting Was 'N Boomhuis Waar Kinders Kon Baljaar, Waar Jy Twee Wolfs En Toffies Vir 'N Sent Kon Kry, Het Die Seuns En Die Meisies In Die Hoeke Gevry, Wat Die Onnies Of Jou Sussie Of Jou Pa Jou Nie Kon Kry. Chorus Ons Het Radio Geluister, Tot Vyfen Net Gepraat, Ons All-Star Tekkie Self Kerk Toe Gedra, Oranje Blanje Blou . . . , Ons Vir Jou, Alles Was Beter Toe Ons Kinders Was, Alles Was Beter Toe Ons Kinders Was. Verse 4 Koljander, Koljander So Deur Die Bos, My Ma En Pa Maak Lekker Kos, Holke, Bolke, Ribetjie, Stolke, Holke Bolke Knol, Hiery Cherry Chicken And Cherry Hairy Cherry Chalts. Chorus Ons Het Radio Geluister, Tot Vyfen Net Gepraat, Ons All-Star Tekkie Self Kerk Toe Gedra, Oranje Blanje Blou . . . , Ons Vir Jou, Alles Was Beter Toe Ons . . . , Outro Ons Het Radio Geluister, Tot Vyfen Net Gepraat, Ons All-Star Tekkie Self Kerk Toe Gedra, Oranje Blanje Blou . . . , Ons Vir Jou, Alles Was Beter Toe Ons Kinders Was, Alles Was Beter Toe Ons Kinders Was, Alles Was Beter Toe Ons Kinders Was.