Bpm: 124
Single Released: 1 July 2026
Note: Ek Het Ook De Lirieke Uitgewerk Vir Hierdie Lied
(Nog Niet Op Die Internet).
Indien Aanpassings Laat Dit Weet En Ek Pas Dit Aan.
* Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.
Intro
Die Heer Van Die Dans,
Verse 1
Ek Het Gedans Toe Die Wêreld Begin,
Vir Julle Die Son En Die Maan,
En Die Sterre Gebring,
Vanuit Die Hemel,
Het Ek Gekom,
Om Die Wêreld,
Te Verstom.
Chorus
Kom Saam,
Waar Jy Ook Kan Gaan,
Ek‘s Die Heer Van Die Dans,
Dans Saam,
Ek Sal Jou Lei,
En By Jou Bly,
Ek Is Die Heer Van Die Dans,
Kom Dans Met My.
Verse 2
Ek Het Probeer Dans,
Met Die Fariseërs,
Hulle Was Te Trots,
En Is Nog Steeds,
Ek Kies Toe Vissers,
Om My Vriende Te Wees,
Ek Het Nie Gekom Vir Gesondes Nie,
Maar Om Die Siekes,
Te Genees.
Chorus
Kom Saam,
Waar Jy Ook Kan Gaan,
Ek‘s Die Heer Van Die Dans,
Dans Saam,
Ek Sal Jou Lei,
En By Jou Bly,
Ek Is Die Heer Van Die Dans,
Kom Dans Met My. Ek Het Gedans.
Verse 3
Ek Het Gedans Op Die Sabbat’s Dag,
Baie Genees Met Liefde En Krag,
Die Heiliges Het Gedink Dis Verkeerd,
Tot Vandag Is Hulle Onbekeerd.
Chorus
Kom Saam,
Waar Jy Ook Kan Gaan,
Ek‘s Die Heer Van Die Dans,
Dans Saam,
Ek Sal Jou Lei,
En By Jou Bly,
Ek Is Die Heer Van Die Dans,
Kom Dans Met My. Ek Het Gedans.
Bridge 1
Ek Het Gedans Sy Hoog Aan Die Kruis Gehang,
Om Die Dood Met Die Lewe,
Te Vervang.
Chorus
Oh, Kom Saam,
Waar Jy Ook Kan Gaan,
Ek‘s Die Heer Van Die Dans,
Dans Saam,
Ek Sal Jou Lei,
En By Jou Bly,
Ek Is Die Heer Van Die Dans,
Kom Dans Met My. Ek Het Gedans.
Verse 4
En Ek Het Gesterf,
Maar Uit Die Graf Het Ek Opgestaan,
Die Dood Is Oorwin, Kom Dans,
Nou Saam.
Bridge 2
Van Bethlehem Tot Golgotha,
Het Liefde Die Prys Gedaag,
Uit Die Graf Het Hoop Verrys,
Sodat Jy Nou Kan Dans Met My.
Outro
Kom Saam,
Waar Jy Ook Kan Gaan,
Ek‘s Die Heer Van Die Dans, (Dans),
Dans Saam,
Ek Sal Jou Lei,
En By Jou Bly,
Ek Is Die Heer Van Die Dans, Ooh,
Kom Dans Met My. Hey.