Released: 25 Mei 2018
Note: All These Songs Are Also On Ug As Individual Tabs. Most With Links To The
Tabbed Version.
Tabbed By
1. Wees Lief Doheuvel
2. Volmaak Doheuvel
3. Lepel In Die Dak Wegsteek Doheuvel
4. Vreesloos Doheuvel
5. Verlang Jy My Doheuvel
6. Kruise Doheuvel
7. Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See Doheuvel
8. Sewe Dae 'N Week Doheuvel
9. Draai Om Doheuvel
10. Sing 'N Bietjie Doheuvel
11. Nader Aan Jou Doheuvel
12. Vasgevang Doheuvel
13. Dryfsand Doheuvel
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
1) Wees Lief
Verse 1
Wees Lief,
Net Lief,
So Lief,
Verlief,
Op My,
Ek Sal Jou By Die Middelpunt Kry.
Verse 2
Ek Weet,
Jy Weet,
Ons Twee,
Gereed,
Ek Sal Jou,
Vir Ewig In My Lewe Wil Hou.
Pre-Chorus
So Wees Lief,
Net Lief,
So Lief.
Chorus
Want Jy Het My Uit Die Middel Van Die Woestyn Gekry,
My Gered Met Jou Waardevol Liefde,
Jy’t My Vir Jou Gekies,
Wees Lief.
Ek Het Jou,
In Die Aand Van Storms Net Vasgehou,
Jou Gered Met Die Wêreld Se Liefde,
Jou Vir Altyd Gekies,
Wees Lief . . ..
Verse 3
Verstaan,
Bly Staan,
Bestaan,
Staan Saam,
Deur Als,
En Tel Mekaar Op As Ons Val.
Pre-Chorus
Hmm Wees Lief,
Net Lief,
So Lief.
Chorus
Want Jy Het My Uit Die Middel Van Die Woestyn Gekry,
My Gered Met Jou Waardevol Liefde,
Jy’t My Vir Jou Gekies,
Wees Lief.
Ek Het Jou,
In Die Aand Van Storms Net Vasgehou,
Jou Gered Met Die Wêreld Se Liefde,
Jou Vir Altyd Gekies,
Wees Lief . . ..
Interlude
So Lief,
Wees Lief,
Net Lief . . ..
Bridge
Ek Sal Al My Gister ’S Omdraai Vir ‘N Môre Saam Met Jou,
En Die Bitter Tye By Jou Kies Oor Soeke Sonder Jou,
En As Een Van Ons Daar Bo Gaan Moet Jy Altyd Net Onthou.
Pre-Chorus
Wees Lief,
Net Lief,
So Lief.
Outro
Want Jy Het My Uit Die Middel Van Die Woestyn Gekry,
My Gered Met Jou Waardevol Liefde,
Jy’t My Vir Jou Gekies,
Wees Lief.
Ek Het Jou,
In Die Aand Van Storms Net Vasgehou,
Jou Gered Met Die Wêreld Se Liefde,
Jou Vir Altyd Gekies, (Wees Lief),
Wees Lief . . ..
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
2) Volmaak
Intro
Verse 1
Wat Is Die Hemelruim As Die Son Nie Skyn Nie?
Die See Se Dreun As Die Golwe Breek Nie?
So Gemaak,
So Volmaak.
Verse 2
Ek Wil Niemand Wees As Jy Nie Daar Is Nie,
Maar Iemand Wees Wat Jou Nooit Weer Mis Nie,
Liefde Maak,
So Volmaak.
Pre-Chorus
Vir Die Eerste Keer Sien Ek Die Lewe Weer,
Sien Ek Weer Kans Om Berge Te Versit.
Chorus
Want Saam Met Jou, Net Jou,
Het Die Niks Weer Die Iets Van Die Liefde Gemaak,
Met Jou, Net Jou,
Het Die Lief En Die Leef Heel Geraak,
Ons Sal Spore Maak,
Aan Die Wolke Raak
Saam Met Jou Net Jou,
Volmaak,
Volmaak . . ..
Verse 3
Wat Is My Doel Vir Nou As Jy Nie Hier Is Nie?
Ek Is Nie Gemaak Om Vir Jou Te Mis Nie,
Ek Wil Aan Jou Raak,
Liefde Maak.
Verse 4
Wat Is My Asem Werd As Jy Nie Bestaan Nie?
Ek Is Hier Vir Jou Ek Wil Nêrens Gaan Nie,
Ek Wil Aan Jou Raak,
Met Jou Praat.
Pre-Chorus
Vir Die Eerste Keer Sien Ek Die Lewe Weer,
Sien Ek Weer Kans Om Berge Te Versit.
Chorus
Want Saam Met Jou, Net Jou,
Het Die Niks Weer Die Iets Van Die Liefde Gemaak,
Met Jou, Net Jou,
Het Die Lief En Die Leef Heel Geraak,
Ons Sal Spore Maak,
Aan Die Wolke Raak
Saam Met Jou Net Jou,
Volmaak,
Volmaak . . ..
Bridge
Jy’t Die Oomblik Perfek Kom Maak,
Met Jou Moenie Opgee En Aanhou Regmaak,
Ek Is Niks Nie As Jy Nie Hier Is Nie
My Sielemaat,
Die Wolke Staan As Die Wind Nie Waai Nie,
Nagte Lank As Die Son Nie Skyn Nie,
Alles Pas, Alles Voel, So Volmaak.
Chorus
Want Saam Met Jou, Net Jou,
Het Die Niks Weer Die Iets Van Die Liefde Gemaak,
Met Jou, Net Jou,
Het Die Lief En Die Leef Heel Geraak.
Outro
Want Saam Met Jou, Net Jou,
Het Die Niks Weer Die Iets Van Die Liefde Gemaak,
Met Jou, Net Jou,
Het Die Lief En Die Leef Heel Geraak,
Ons Sal Spore Maak,
Aan Die Wolke Raak
Saam Met Jou Net Jou,
Volmaak,
Volmaak . . ..
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
3) Lepel In Die Dak Wegsteek
Intro
Verse 1
Duidelik Dit Was Wonderlik, Woes Onvermydelik,
Die Aand Toe Jy My Hand Vat Om Te Dans Dans Dans,
Aantreklik Gelydelik Net So Mooi Verduidelik,
Die Aand Toe Jy My Hand Vat Om Te Dans Dans Dans.
Chorus
Lepel In Die Dak Wegsteek Geskrik Maar Wie Sou Weet,
So Onverwags ‘N Skelm Met ‘N Das, Das,
Loop My Vas, Vas Ek Hardloop In Jou Liefde Vas,
In Jou Liefde Vas.
Vir Die Botter Of Vir Wors Jy Weet Ek Sal Dit Nooit Vergeet,
Jy Was Die Een ‘N Skelm Met ‘N Das, Das,
Loop My Vas, Vas Ek Hardloop In Jou Liefde Vas,
In Jou Liefde Vas.
Verse 2
Los Geloop So Goed Gevoel En Reg Vir Daai Vry Gevoel,
Die Aand Toe Jy My Hand Vat Om Te Dans Dans Dans,
My Hande Wou Uit Die Mou Terwyl Ek Aan My Woorde Kou,
Die Aand Toe Jy My Hand Vat Om Te Dans Dans Dans.
Chorus
Lepel In Die Dak Wegsteek Geskrik Maar Wie Sou Weet,
So Onverwags ‘N Skelm Met ‘N Das, Das,
Loop My Vas, Vas Ek Hardloop In Jou Liefde Vas,
In Jou Liefde Vas.
Vir Die Botter Of Vir Wors Jy Weet Ek Sal Dit Nooit Vergeet,
Jy Was Die Een ‘N Skelm Met ‘N Das, Das,
Loop My Vas, Vas Ek Hardloop In Jou Liefde Vas,
In Jou Liefde Vas.
Bridge
Vas Vas Hou My Vas Ons Dwaal 'N Bietjie Van Die Punt Hier Af,
My Kop Spin In Die Rondte My Hart Klop Opgewonde,
Vas Vas Stywer Vas Jou Liefde Druk My In ‘N Hoekie Vas, Vas Vas.
Outro
Lepel In Die Dak Wegsteek Geskrik Maar Wie Sou Weet,
So Onverwags ‘N Skelm Met ‘N Das, Das,
Loop My Vas, Vas Ek Hardloop In Jou Liefde Vas,
In Jou Liefde Vas.
Vir Die Botter Of Vir Wors Jy Weet Ek Sal Dit Nooit Vergeet,
Jy Was Die Een ‘N Skelm Met ‘N Das, Das,
Loop My Vas, Vas Ek Hardloop In Jou Liefde Vas,
In Jou Liefde Vas.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
4) Vreesloos
Intro
Verse 1
Wees Sterk, Wees Dapper, Wees Vry,
Wees Lief Vir Jou Naaste,
Wees Jy Net Jy,
Want Dit Wat Jy Is,
Die Son Voor Die Mis Volmaak En Heel.
Pre-Chorus
Wees Lig, Wees Liefde, Wees Sag,
Die Arms Van Omgee Wat Vir Iemand Wag,
En Lewe Vir Nou,
Want More Kom Gou,
’N Droom Om Te Bou.
Chorus
Ek Rys In Liefde Op En Ek Word Die Lig In Die Donker,
Ek Hoor ‘N Stem Wat Sê Wat My Hart Wil Hê Sal Hy Kry,
In Al My Vrese Maak Ek Die Keuse Om Vreesloos Te Wees,
Ek Lewe Voluit My Drome So Wyd,
Ek’s Vreesloos . . ..
Verse 2
Met Hoop Vol Liefde In My,
Die Pad Van Die Lewe Is Oop Binne My,
Ek Is Wat Ek Is,
Die Son Voor Die Mis Ek Ry Op Die Wind.
Pre-Chorus
Wees Lig, Wees Liefde, Wees Sag,
Die Arms Van Omgee Wat Vir Iemand Wag,
En Lewe Vir Nou,
Want More Kom Gou,
’N Droom Om Te Bou.
Chorus
Ek Rys In Liefde Op En Ek Word Die Lig In Die Donker,
Ek Hoor ‘N Stem Wat Sê Wat My Hart Wil Hê Sal Hy Kry,
In Al My Vrese Maak Ek Die Keuse Om Vreesloos Te Wees,
Ek Lewe Voluit My Drome So Wyd,
Ek’s Vreesloos . . ..
Outro
Ek Rys In Liefde Op En Ek Word Die Lig In Die Donker,
Ek Hoor ‘N Stem Wat Sê Wat My Hart Wil Hê Sal Hy Kry,
In Al My Vrese Maak Ek Die Keuse Om Vreesloos Te Wees,
Ek Lewe Voluit My Drome So Wyd,
Ek’s Vreesloos . . ..
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
5) Verlang Jy My
Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.
Intro
Verse 1
Ek Maak My Woorde Minder Met Korter Sinne,
En Ek Begin Weer Aan Jou Dink,
Ek Staan Heel Agter Word Al Hoe Sagter,
Asof Ek Wag Vir Iemand In ‘N Groot Vertrek,
Dis Amper Leeg Want Dis Net Ek Wat Hier Alleen Staan,
Wil Nie So Aangaan.
Pre-Chorus
Spyt Kom Soms Te Laat,
Miskien Het Ons Te Gou Gepraat?
N.c.
So Sê My:
Chorus
Verlang Jy My As Ek Nie By Jou Is Waar Jy Nou Staan Nie,
Verlang Jy Na Die Beter Dae Wat Jy Nog Saam My Was?
Want Ekke Mis Elke Ding Van Jou En Hoe Ek Nou Veel Eerder Jou Sou Vashou,
Sê My Verlang Jy My Want Ek Mis Vir Jou.
Verse 2
Die Nagte Voel Al Hoe Langer Ek Word Hoe Banger,
Ek's In ‘N Gang Wat Donker Is,
Ek Sien Geen Einde Of Lig Wat Skyn In,
Hierdie Mynskag In My Hart Wat Vir Jou Wag,
Ek Hoor Jou Stem Maar Dis So Sag,
En Nie Wat Jy Sê,
Of Wat Ek Wil Hê, (Of Wat Ek Wil Hê).
Pre-Chorus
Spyt Kom Soms Te Laat,
Miskien Het Ons Te Gou Gepraat?
N.c.
So Sê My:
Chorus
Verlang Jy My As Ek Nie By Jou Is Waar Jy Nou Staan Nie,
Verlang Jy Na Die Beter Dae Wat Jy Nog Saam My Was?
Want Ekke Mis Elke Ding Van Jou En Hoe Ek Nou Veel Eerder Jou Sou Vashou,
Sê My Verlang Jy My Want Ek Mis Vir Jou, (Want Ek Mis Vir Jou).
Bridge
Maar As Die Mis Te Veel Raak,
En Al Die Trane Seermaak,
Dan Kyk Ek Op En Sien Dieselfde Lig Wat Jy Sien.
Jy Weet Ek Voel Wat Jy Voel,
Jy Weet Ek Is Vir Jou Bedoel,
Maar Spyt Kom Soms Te Laat,
Miskien Het Ons Te Gou Gepraat?
Outro
Verlang Jy My As Ek Nie By Jou Is Waar Jy Nou Staan Nie,
Verlang Jy Na Die Beter Dae Wat Jy Nog Saam My Was?
Want Ekke Mis Elke Ding Van Jou En Hoe Ek Nou Veel Eerder Jou Sou Vashou,
Sê My Verlang Jy My Want Ek Mis Vir Jou,
Sê My Verlang Jy My Want Ek Mis Vir Jou.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
6) Kruise
Intro
Verse 1
Elke Mens Se Huis Het ’N Kruis
Van Die Kleinste Kamers,
Tot Die Grootste Paleis.
Verse 2
Elke Siel Se Storie Maak Saak,
Maar Dis Wat Jou Hart,
Met Jou Storie Maak.
Chorus
Laat Die Kruise Val En Laat Die Liefde Leef,
Laat Die Drome Van Jou Hart Op Vlerke Sweef,
Laat Die Kruispad Voor Jou, Jou Nog Meer Laat Glo,
In Die Hoop Van Bo,
Die Droom Van Geluk,
Laat Die Klippe Wegrol,
Laat Die Waarheid Wen,
Omdat Elke Siel Wat Lief Het Elke Droom Laat Wen,
En Die Liefde Word Ons Huise,
Waarin Kruise Elke Hart Sal Dra.
Verse 3
En Ek Glo,
Want Dis Al Wat Ek Het,
En Ek Weet,
Ek Is Lankal Gered,
Chorus
Laat Die Kruise Val En Laat Die Liefde Leef,
Laat Die Drome Van Jou Hart Op Vlerke Sweef,
Laat Die Kruispad Voor Jou, Jou Nog Meer Laat Glo,
In Die Hoop Van Bo,
Die Droom Van Geluk,
Laat Die Klippe Wegrol,
Laat Die Waarheid Wen,
Omdat Elke Siel Wat Lief Het Elke Droom Laat Wen,
En Die Liefde Word Ons Huise,
Waarin Kruise Elke Hart Sal Dra.
Chorus
Laat Die Kruise Val En Laat Die Liefde Leef,
Laat Die Drome Van Jou Hart Op Vlerke Sweef,
Laat Die Kruispad Voor Jou, Jou Nog Meer Laat Glo,
In Die Hoop Van Bo,
Die Droom Van Geluk,
Laat Die Klippe Wegrol,
Laat Die Waarheid Wen,
Omdat Elke Siel Wat Lief Het Elke Droom Laat Wen,
En Die Liefde Word Ons Huise,
Waarin Kruise Elke Hart Sal Dra.
Outro
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
7) Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See
Intro
Verse 1
Ek Wou Ook So Graag Wen,
Ek Wou My Hart Verloor,
Voel Hoe Dit Voel Om Te Voel As Die Wêreld Stil Gaan Staan.
Verse 2
Ver Verby Moedverloor,
Meer As Teveel Probeer,
Ek Was Alleen In Die Reën Toe Die Een My Leë Hart Kom Steel.
Chorus
Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See,
Het Ek My Hart Vir Jou Gegee,
Tussen Die Storms En Die Vlamme Son,
Was Jy Vir My ‘N Skaduwee . . .,
Jy Was Die Engel Met Die Sleutel Wat My Hart Oopsluit,
Jy’t Hemel Op Die Aarde Weer Vir My Gewys,
Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See,
Het Ek My Hart Vir Jou Gegee.
Post-Chorus
Oooh Ooh, Oooh Oooh,
Oooh Ooh, Oooh Oooh,
Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See,
Het Ek My Hart Vir Jou Gegee.
Verse 3
Ek Wou My Storie Skryf,
Uit Liefde En Trane Leer,
Voel Hoe Dit Voel Om Te Voel As Jy Werklik Alles Gee.
Chorus
Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See,
Het Ek My Hart Vir Jou Gegee,
Tussen Die Storms En Die Vlamme Son,
Was Jy Vir My ‘N Skaduwee . . .,
Jy Was Die Engel Met Die Sleutel Wat My Hart Oopsluit,
Jy’t Hemel Op Die Aarde Weer Vir My Gewys,
Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See,
Het Ek My Hart Vir Jou Gegee.
Bridge
My Hoop Was Klaar,
Maar Toe ’S Jy Daar,
Na Al Die Seer Het Jy Gegee,
Soveel Van Jouself Gegee.
Chorus
Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See,
Het Ek My Hart Vir Jou Gegee,
Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See,
Het Ek My Hart Vir Jou Gegee,
Tussen Die Storms En Die Vlamme Son,
Was Jy Vir My ‘N Skaduwee . . .,
Jy Was Die Engel Met Die Sleutel Wat My Hart Oopsluit,
Jy’t Hemel Op Die Aarde Weer Vir My Gewys,
Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See,
Het Ek My Hart Vir Jou Gegee.
Outro
Oooh Ooh, Oooh Oooh,
Oooh Ooh, Oooh Oooh,
Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See,
Het Ek My Hart Vir Jou Gegee.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
8) Sewe Dae 'N Week
Intro
Verse 1
My Hart Is Klein, My Drome Groot,
Sy Liefde Eindeloos In Lewe En In Dood,
Hy Is Die Rede Dat Ek Leef,
Hy Hou My Hand Vas As Ek Vrees,
Hy Is Die Heer, Aan U Die Eer.
Verse 2
My Hart Loop Oor, My God Is Groot,
Sy Liefde Eindeloos In Lewe En In Dood,
Hy Is Die Koning Wat Regeer,
Hy Is By My In Elke Tree Hy Is Die Heer.
Chorus
Alles Wat Ek Is Het U My Gemaak,
Here U’s Die Lig As Dit Donker Raak,
En Sewe Dae ‘N Week Wil Ek Dit Sê,
Tot Ek My Kop Neerlê,
Jy’s Al’s Wat Hy Wil Hê.
Alles Wat Ek Is Het U So Beplan,
My Geseën Met Liefde Van Kind En Man,
En Sewe Dae ’N Week Sal My Beloftes Nooit Ooit Breek,
Ek Gee Aan U Die Eer.
Verse 3
Al Is Ek Klein Al Is Ek Swak,
Gee Hy My Krag Om Elke Dag Verskil Te Maak,
En As Ek Foute Maak Probeer
Een Daaruit Leer En Nie Vergewe Elke Keer,
Aan U Die Eer.
Chorus
Alles Wat Ek Is Het U My Gemaak,
Here U’s Die Lig As Dit Donker Raak,
En Sewe Dae ‘N Week Wil Ek Dit Sê,
Tot Ek My Kop Neerlê,
Jy’s Al’s Wat Hy Wil Hê.
Alles Wat Ek Is Het U So Beplan,
My Geseën Met Liefde Van Kind En Man,
En Sewe Dae ’N Week Sal My Beloftes Nooit Ooit Breek,
Ek Gee Aan U Die Eer.
Bridge
Aan U Die Eer,
Aan U Die Eer, Mmmm,
Aan U Die Eer.
Outro
Alles Wat Ek Is Het U My Gemaak,
Here U’s Die Lig As Dit Donker Raak,
En Sewe Dae ‘N Week Wil Ek Dit Sê,
Tot Ek My Kop Neerlê,
Jy’s Al’s Wat Hy Wil Hê.
Alles Wat Ek Is Het U So Beplan,
My Geseën Met Liefde Van Kind En Man,
En Sewe Dae ’N Week Sal My Beloftes Nooit Ooit Breek,
Ek Gee Aan U Die Eer.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
9) Draai Om
Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.
Intro
(Draai Die, Draai Die, Draai Die)
(Draai Die, Draai Die, Draai Die)
N.c.
Draai Bietjie Om,
Verse 1
En Kyk Gou Agter Jou,
Hier Staan Ek Alleen,
Oe Ek Wag Net Vir Jou.
Verse 2
Jy’t Genoeg,
Jou Rug Op My Gedraai,
En Nou Gaan Ons Twee Saam,
‘N Bietjie Lyfie Swaai.
Chorus
Draai Net Om Om Al In Die Rondte Om,
Ek Sal Jou Wys Jy Draai Net Jou Lyf En Dan Kyk Jy Vir My,
Draai Net Om Om Al In Die Rondte Om,
Ek Sal Jou Wys Jy Draai Net Jou Lyf En Dan Kyk Jy Vir My.
Verse 3
As Jy Langs Jou Kyk,
Ooh Dan Is Ek Daar,
As Jy Voor Jou Kyk,
Ooh Dan Wys Ek Jou Waar.
Verse 4
Gee Jou Hand Vir My,
Dan Draai Ek Jou Om,
Al In Die Rondte Om,
Om En Om.
Chorus
Draai Net Om Om Al In Die Rondte Om,
Ek Sal Jou Wys Jy Draai Net Jou Lyf En Dan Kyk Jy Vir My,
Draai Net Om Om Al In Die Rondte Om,
Ek Sal Jou Wys Jy Draai Net Jou Lyf En Dan Kyk Jy Vir My.
Outro
Draai Net Om Om Al In Die Rondte Om,
Ek Sal Jou Wys Jy Draai Net Jou Lyf En Dan Kyk Jy Vir My,
Draai Net Om Om Al In Die Rondte Om,
Ek Sal Jou Wys Jy Draai Net Jou Lyf En Dan Kyk Jy Vir My,
Ek Sal Jou Wys Jy Draai Net Jou Lyf En Dan Kyk Jy Vir My,
Ek Sal Jou Wys Jy Draai Net Jou Lyf En Dan Kyk Jy Vir My.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
10) Sing 'N Bietjie
Intro
Verse 1
Wie Sou Weet? Wie Sou Dit Kon Raai?
Dat Cupid My Om Sy Pinkie Draai?
Vinkel Koljander Vind Sy Maat,
Hy Ken Die Taal Wat My Hart Ook Praat.
Verse 2
'N Liefde Pyl Het My Hard Getref,
Kort Voor Lank Het Ek Dit Besef,
Die Lewe’s Te Kort Vir Doekies Vou,
Dis Nou Die Tyd Om Vas Te Hou.
Pre-Chorus
Wat Ek Het Is Alles Wat Ek Gee,
Wil Saam Met Jou Van Die Dakke Skreeu.
Chorus
Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie,
Sing 'N Bietjie Hardop,
Oe My Hartjie, Oe My Liefie,
Oe My Hart Klop,
Net Vir Jou Sal Ek Klippe Kou,
Jy't My Uitgeboul,
Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie,
Sing 'N Bietjie Hardop,
Oe My Hartjie, Oe My Liefie,
Oe My Hart Klop,
Warm Bloed, Lippe Soet,
Jy Vang My Voor Die Voet.
Verse 3
Die Lewe’s Kort, En My Lewe's Nou,
O My Hart Dis 'N Uitklop Hou,
Jy Laat My Lag, Die Wiele Rol,
Ek Loop Weer Oor My Beker's Vol.
Verse 4
My Matras Pas By Jou Kombers,
Vanaand Gaan Ons Met Die Sterre Verf,
Ek Voel My Hart Klop Disselboom,
Dit Was Nog Altyd Wat Ek Wou Droom.
Pre-Chorus
Wat Ek Het Is Alles Wat Ek Gee,
Wil Saam Met Jou Van Die Dakke Skreeu.
Chorus
Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie,
Sing 'N Bietjie Hardop,
Oe My Hartjie, Oe My Liefie,
Oe My Hart Klop,
Net Vir Jou Sal Ek Klippe Kou,
Jy't My Uitgeboul,
Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie,
Sing 'N Bietjie Hardop,
Oe My Hartjie, Oe My Liefie,
Oe My Hart Klop,
Warm Bloed, Lippe Soet,
Jy Vang My Voor Die Voet.
Bridge
Onvergeetlik, Hierdie Aand Is Heerlik,
En My Hart Is Vol, Vol Van Jou,
Lief Vir Die Lewe En Ons Lewe Vir Liefde,
En My Hart Is Vol, My Hart Loop Oor,
Van Jou,
Vir Jou . . ..
Chorus
Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie,
Sing 'N Bietjie Hardop,
Oe My Hartjie, Oe My Liefie,
Oe My Hart Klop,
Chorus
Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie,
Sing 'N Bietjie Hardop,
Oe My Hartjie, Oe My Liefie,
Oe My Hart Klop,
Net Vir Jou Sal Ek Klippe Kou,
Jy't My Uitgeboul,
Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie,
Sing 'N Bietjie Hardop,
Oe My Hartjie, Oe My Liefie,
Oe My Hart Klop,
Warm Bloed, Lippe Soet,
Jy Vang My Voor Die Voet.
Outro
Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie,
Sing 'N Bietjie Hardop,
Oe My Hartjie, Oe My Liefie,
Oe My Hart Klop,
Net Vir Jou Sal Ek Klippe Kou,
Jy't My Uitgeboul,
Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie,
Sing 'N Bietjie Hardop,
Oe My Hartjie, Oe My Liefie,
Oe My Hart Klop,
Warm Bloed, Lippe Soet,
Jy Vang My Voor Die Voet.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
11) Nader Aan Jou
Intro
Verse 1
Ek Wil Nader Aan Jou Hart Wees,
Ek Wil Nader Aan Jou Sy Wees,
Jou Toevou In My Liefde,
Jou Naby Hou By My.
Verse 2
Ek Wil Altyd Daar Vir Jou Wees,
Ek Wil Alles Net Vir Jou Gee,
Jou Toevou In My Liefde,
Jou Naby Hou By My.
Chorus
Net Jy Weet Om My Vas Te Hou,
Jy Weet Ek Is Lief Vir Jou,
Ek Is Veilig In Jou Arms,
Ek Is Veilig Naby Jou,
Net Jy Weet Om My Lief Te Hê,
Net Jy Weet Wat My Hart Wil Sê,
Ek Is Veilig In Jou Arms,
Altyd Naby Jou.
Verse 3
Ek Wil Niemand Sonder Jou Wees,
Ek Wil Iemand Saam Met Jou Wees,
Jou Vashou In My Arms,
Jou Naby Hou By My.
Verse 4
Ek Wil Altyd Daar Vir Jou Wees,
Ek Wil Alles Net Vir Jou Gee,
Jou Toevou In My Liefde,
Jou Naby Hou By My,
Chorus
Net Jy Weet Om My Vas Te Hou,
Jy Weet Ek Is Lief Vir Jou,
Ek Is Veilig In Jou Arms,
Ek Is Veilig Naby Jou,
Net Jy Weet Om My Lief Te Hê,
Net Jy Weet Wat My Hart Wil Sê,
Ek Is Veilig In Jou Arms,
Altyd Naby Jou.
Bridge
Ek Is Veilig Net By Jou,
Ek Wil Hê Jy Moet My Vashou,
Vir Altyd,
Ek Wil Nader Aan Jou Wees.
Outro
Net Jy Weet Om My Vas Te Hou,
Jy Weet Ek Is Lief Vir Jou,
Ek Is Veilig In Jou Arms,
Ek Is Veilig Naby Jou,
Net Jy Weet Om My Lief Te Hê,
Net Jy Weet Wat My Hart Wil Sê,
Ek Is Veilig In Jou Arms,
Altyd Naby Jou,
Ek Is Veilig In Jou Arms,
Altyd Naby Jou.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
12) Vasgevang
Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.
Chorus
Vasgevang In My Hart Vir Altyd,
Vasgevang In My Drome,
Ek Het Jou Lief Soos Altyd Ek’s Sonder Jou Verlore.
Verse 1
Hier Is Ek, Daar Is Jy,
Ver Weg Van My,
Ek Hou Jou In My Hart Hier Naby.
Verse 2
Hier Is Ons In ‘N Droom,
In My Hart Sal Jy Bly Woon,
‘N Plek Wat Ek Vir Jou Altyd Sal Bere.
Pre-Chorus
En Die Tyd Sal Leer,
Vir Nou Bly Dit Seer.
Chorus
Vasgevang In My Hart Vir Altyd,
Vasgevang In My Drome,
Ek Het Jou Lief Soos Altyd Ek’s Sonder Jou Verlore.
Vasgevang In My Hart Vir Altyd,
Ek Gee My Woord Ek Belowe,
Ek Sal Vashou Aan Jou Vir Altyd,
Vasgevang, (Vasgevang).
Verse 3
In My Drome Sien Ek Jou,
Ek Word Veilig Vasgehou,
Die Werklikheid Het My Is Dit Die Waarheid?
Verse 4
In My Hart Is Daar ‘N Plek,
Wat Ek Vir Jou Sal Hou,
‘N Plek Wat Ek Vir Jou Altyd Sal Bere.
Pre-Chorus
En Die Tyd Sal Leer,
Vir Nou Bly Dit Seer.
Chorus
Vasgevang In My Hart Vir Altyd,
Vasgevang In My Drome,
Ek Het Jou Lief Soos Altyd Ek’s Sonder Jou Verlore.
Vasgevang In My Hart Vir Altyd,
Ek Gee My Woord Ek Belowe,
Ek Sal Vashou Aan Jou Vir Altyd.
Bridge
Vasgevang, (Oooh . . .),
Ek Hoor Nog Jou Stem In Die Nagte,
My Hart Is Joune, (Oooh . . .),
Vir Nou Is Jy Net ‘N Gedagte.
Pre-Chorus
En Ek Weet Dat Die Tyd Sal Leer, (Tyd Sal Leer),
Vir Nou Bly Dit Seer.
Outro
Vasgevang In My Hart Vir Altyd,
Vasgevang In My Drome,
Ek Het Jou Lief Soos Altyd Ek’s Sonder Jou Verlore.
Vasgevang In My Hart Vir Altyd,
Ek Gee My Woord Ek Belowe,
Ek Sal Vashou Aan Jou Vir Altyd,
Vasgevang, (Vasgevang).
Vasgevang.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
13) Dryfsand
Intro
Verse 1
Wie, Waar, Hoe?
Ek Hoor ‘N Stem Wat My Aanhou Roep,
Ek Kan Jou Sien In Die Skadu’s,
Maar Ek Weet Nie Van Waar Die Klanke Kom.
Verse 2
Oë Wat Blink,
Tussen Die Bome In Die Donkerte,
Ek Voel Jou Kyk Oral Op My,
Maak Nie Saak Wat Ek Doen Jy Gaan My Kry,
Chorus
En Netsoos Dryfsand,
Sluk Jy My In,
Probeer Net Bo Bly,
Maar Ek Hou Aan Dieper Sink,
Ek Wil Skree Vir Hulp Maar Ek Kan Nie,
Jy Wil My Nie Laat Gaan Nie,
En Ek Hou Daarvan,
Jy’s Net Soos Dryfsand.
Interlude
Verse 3
Vasgevang,
Ek’s In ‘N Web Wat Jy Net Sterker Span,
Ek Kom Nie Weg Uit Jou Vang Net,
As Ek Struikel Dan Sit Ek Net Meer Vas,
Chorus
En Netsoos Dryfsand,
Sluk Jy My In,
Probeer Net Bo Bly,
Maar Ek Hou Aan Dieper Sink,
Ek Wil Skree Vir Hulp Maar Ek Kan Nie,
Jy Wil My Nie Laat Gaan Nie,
En Ek Hou Daarvan,
Jy’s Net Soos Dryfsand . . ..
Interlude
Bridge
Wie, Waar, Hoe?
Ek Hoor ‘N Stem Wat My Aanhou Roep.
Chorus
En Netsoos Dryfsand,
Sluk Jy My In,
Probeer Net Bo Bly,
Maar Ek Hou Aan Dieper Sink,
Ek Wil Skree Vir Hulp Maar Ek Kan Nie,
Jy Wil My Nie Laat Gaan Nie,
En Ek Hou Daarvan.
Outro
En Net Soos Dryfsand,
Sluk Jy My In,
Probeer Net Bo Bly,
Maar Ek Hou Aan Dieper Sink,
Ek Wil Myself Red Maar Ek Gaan Nie,
Sonder Jou Aan Wil Gaan Nie,
Want Ek Hou Daarvan,
Jy’s Net Soos Dryfsand.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *