Chordyes

Hier By My

Hier By My Lyrics by Cordelia

Bpm: 140 Released: 16 Oct 2010 Album: Die Beste Intro Verse 1 Ek Staan Hier En Wag Vir 'N Rukkie, Mis Al Jou Warm Drukkies, Dis Jy Alleen Wat My Weer Heel Kan Maak, Vir 'N Oomblik Als Vergete, Vir 'N Oomblik Net Die Wete, Dat Ek En Jy Nooit Weer Sal Kan Praat. Pre-Chorus Ek Wou So Baie Vir Jou Sê, Net Nog 'N Rukkie By Jou Lê. Chorus Saggies Val Die Reën Op My, Soos Trane Op My Wang, Ek Wens Jy Kon Vir Altyd Bly, Die Donker Maak My Bang. Dit Voel Of Ek Alleen Bestaan, Daar's Niemand Meer Vir My, Saggies Bly Die Reën Nou Val Wat Sê, Dis Jy. Verse 2 Ek Sien Hoe Jy Daar Stil Lê, Ek Wil Jou Nog By My Hê, Dis Jy Alleen Wat My Weer Heel Kan Maak, Vir 'N Oomblik Als Vergete, Vir 'N Oomblik Net Die Wete, Dat Ek En Jy Nooit Weer Sal Kan Praat. Pre-Chorus Ek Wou So Baie Vir Jou Sê. Chorus Saggies Val Die Reën Op My, Soos Trane Op My Wang, Ek Wens Jy Kon Vir Altyd Bly, Die Donker Maak My Bang. Dit Voel Of Ek Alleen Bestaan, Daar's Niemand Meer Vir My, Saggies Bly Die Reën Nou Val Wat Sê, Dis Jy. Bridge Hoe Kan Ons Tyd Weer Terug Draai? Ek Wil Jou Vashou, Vir Altyd Hier En Nou. Jou Koue Lyf Net Toe Draai, Jou Hier By My Hou. Outro Saggies Val Die Reën Op My, Soos Trane Op My Wang, Ek Wens Jy Kon Vir Altyd Bly, Die Donker Maak My Bang. Dit Voel Of Ek Alleen Bestaan, Daar's Niemand Meer Vir My, Saggies Bly Die Reën Nou Val Wat Sê, Dis Jy. Hier By My.