Bpm: 103
Released: 6 Sept 2019
Album: Hoor Ons!
Intro
Verse 1
Was Jou Hande In Onskuld,
As Jy Kan,
Gaan Net Aan,
Laat Die Wêreld Jou Mis Kyk In En Weer Uit Spoorloos Verdwyn.
Verse 2
Draai Jou Rug Op Jou Naaste,
As Jy Wil,
Bly Maar Stil,
Of Staan Nader Aan Iemand,
Steek Uit Jou Hand,
Steek Uit Jou Hand.
Chorus
Een Vir Almal Vir Een Deur Vlamme,
En Reën Jou Dogter En Seun Jou God En Jou Pa En Ma En Jy,
Ek Vir Jou En Jy Vir My,
N.c.
Een.
Interlude
Verse 3
Alles Lyk Net 'N Druppel,
Wil Jy Drup,
Gaan Jy Val,
Saam Kan Ons Al Die Damme Vul Tot Bo Die Damwal,
En Die Woorde En Akkoorde Van 'N Koor Wat Saam Navore Staan,
Sing Nog Harder As Tevore Van Hoe Ons Nooit Sal Verlore Gaan.
Chorus
Een Vir Almal Vir Een Deur Vlamme,
En Reën Jou Dogter En Seun Jou God En Jou Pa En Ma En Jy,
Ek Vir Jou En Jy Vir My,
Een Vir Almal Vir Een Deur Vlamme,
En Reën Jou Dogter En Seun Jou God En Jou Pa En Ma En Jy,
Ek Vir Jou En Jy Vir My,
N.c.
Een.
Interlude
Ek Vir Jou En Jy Vir My.
Bridge

Outro
Ek Vir Jou En Jy Vir My.